<!DOCTYPE HTML PUBLIC "-//W3C//DTD HTML 4.01 Transitional//EN">
<html>
   <head>
      <meta content="text/html; charset=UTF-8" http-equiv="content-type">
      <meta id="_moz_html_fragment">
      <style type="text/css">
         p, li { white-space: pre-wrap; }
         .centre { margin:0px; text-indent:0px;}
      </style>
   </head>
   <body>

<p>&nbsp;</p>
<div style="text-align: center;"><span style="font-size: 20pt;">Welkom
by <strong>OSCAR</strong> die Open Source CPAP Analysis Reporter</span></div>
<p class="centre" style="font-size: 10pt; text-align: center;" align="center;">&nbsp;</p>
<p style="text-align: center;">Hierdie sagteware is ontwikkel om u te
help om die data wat deur u CPAP-masjiene en verwante toerusting geskep
word, te hersien.</p>

<hr>
<p style="text-align: center;"><span style="font-size: 18pt; color: rgb(255, 0, 0);">LEES ASSEBLIEF
NOUKEURIG</span></p>

<p style="text-align: center;">OSCAR is <span style="font-weight: 600;">NIE</span>
'n plaasvervanger vir bevoegde mediese leiding van u dokter af nie.</p>

<p style="text-align: center;">Weens die gebrek aan dokumentasie wat
vervaardigers oor l�erformate vrystel, kan die akkuraatheid van data
wat in OSCAR vertoon word, nie op enige manier gewaarborg word nie.</p>

<p style="text-align: center;">Alle verslae wat geskep word is vir <span style="font-weight: 600;"> PERSOONLIKE GEBRUIK ALLEENLIK</span> en is
bedoel om so akkuraat as moontlik te wees.</p>
<p style="text-align: center;">OSCAR verslae is gebaseer op data wat
deur die CPAP-masjien gerapporteer word. Aanvaarding van hierdie data
vir voldoening of ander doeleindes is onderworpe aan die goeddunke van
die hersieningsagentskap.</p>

<p style="text-align: center;">Gebruik van hierdie sagteware is <span style="font-style: italic;">geheel en al</span> op u eie risiko. Die
outeurs sal nie aanspreeklik gehou word vir <span style="text-decoration: underline;"><strong> enigiets</strong></span>
wat verband hou met die gebruik of misbruik van hierdie sagteware nie.</p>

<hr>
<p style="text-align: center;">OSCAR is gratis sagteware, vrygestel
onder die <em>GNU Public License v3</em> , en kom sonder waarborg, en
sonder enige aanspraak op geskiktheid vir enige doel.</p>

<p style="text-align: center;">OSCAR is �2019 Die OSCAR Span: lede van
die apne� gemeenskap soos in die git log aangeteken</p>
<p style="text-align: center;">OSCAR is 'n afgeleide van die SleepyHead
program wat kopiereg �2011-2018 Mark Watkins is</p>
   </body>
</html>