Krediete
OSCAR
is 'n afgeleide van die SleepyHead-program wat deur Mark Watkins
geskryf is gedurende die jare 2011 tot 2018. Die huidige projek is die
gesamentlike poging van mense van CPAPtalk.com, ApneaBoard.com, en
ander vrywilligers, wat in 2019 begin is.
OpenSource-biblioteke
OSCAR gebruik die OpenSource-weergawe van die
Qt-kruisplatformtoerusting beskikbaar vanaf http://qt.io wat self verkry is uit baie kleiner
open source-biblioteke. U kan die individuele lisensiëring vir baie van
hierdie komponente wat onder die kap van OSCAR gebruik word, lees op https://doc.qt.io/qt-5/licenses-used-in-qt.html
Dataformate
Die CPAP-dataformate is meestal ongedokumenteerd. Dit was baie
ondersoeke om hulle in OSCAR te laat werk, tesame met 'n aantal
SD-kaartgegewensmonsters, baie pasiënte wat bereid was om data
beskikbaar te maak en baie hulp van mede-ontwikkelaars daar buite wat
die werklas met dekodering gedeel het van die dataformate. Dankie aan
almal wat bygedra het om ons reg te beskerm om ons eie data oop en
toeganklik te hou!
Die huidige OSCAR-span bestaan uit die volgende:
Fred Bonjour: projekbestuurder
en hooftoetser, Phil Olynyk:
hoofontwikkelaar, Arie Klerk:
koördineerder vir vertalings
Ontwikkelaars:
Phil Olynyk
(hoofontwikkelaar), GuyScharf, sawinglogz
Verslaggewers:
AlanE, BrandonA, Crimson Nape, foxfire, Heyns, jeremieb, jaswilliams,
palerider, patl
Toetsers:
Fred Bonjour (Lead Tester),
Beej, DeepBreathing, Fastlane, GuyScharf, JJJ, LookingForward, Pollcat,
Ruth Catrin, SarcasticDave94
Adviseurs:
aviB, SkepticDoc, Sleeprider, SleepyProgrammer, srlevine1, LunaFerret,
harre, mdhamptom, mitchcampbell, rtannerf
Vertalers:
Arie Klerk
(vertalings-spankoördineerder) (Nederlands), 1st.qwerty (Pools), delta
(Roemeens), drol (Frans), FaureCourtet (Frans), fossegrim (Noors),
hearsay73 (Filipyns), Heyns (Afrikaans), jaswilliams ( Brits), johanh
(Fins), koimark (Fins), Lazer1234 (Sweeds), Mac_Sheepcounter (Duits),
Perchas (Spaans), refurbished (Pools), Ristraus (Brasiliaanse
Portugese), ShaunBlake (Brits), steffenreitz (Duits), tolnaiz
(Hongaars), unidee (Fins), untoutseul05 (Frans), yrnkrn (Hebreeus). Baie dankie vir u volgehoue poging!
OSCAR is altyd op soek na hulp:
programmeerders, toetsers of vertalers. Stuur 'n privaat boodskap aan
'bonjour' op die Apnea Board Forum as u belangstel.
'n Spesiale vermelding aan die
ApneaBoard vir die verskaffing van 'n ontwikkelingsforum vir OSCAR en
die verskaffing van die primêre aflaai-webwerf vir OSCAR op
https://sleepfiles.com/OSCAR.
Ons erken ook ApneaBoard vir hul ondersteuning van sagteware vir
CPAP-gebruikers vir baie jare.